Sunday, October 23, 2011
Living Waters 23 October 2011
When Elsabe van Zyl phoned and told me the tent they use for meeting has been repaired and they are able to have church inside again in Ext 5 in Botleng I could hear the excitement in her voice. We joined hand in celebrating this event and empowered the almost 90 children and a few adults how to be aware of human trafficking. As pastor James said it is so sad that many parents are still not aware of this huge danger that faces our children.Parents still leave their kids unattended or sent them away to play without checking regularly. Lucky was able to connect so easily with the kids and because of his outgoing character the children could relate to his situation.
- The contrast in the different church buildings we attended the past few months is huge.
- The question of how to reach out and reach within remains.
- The feeling of appreciation for a chair to sit on, the luxury of furniture - how feeble it may be - becomes bigger.
Will many moons will pass before rich and poor meet?
Thursday, October 13, 2011
Groot geskrik!!!
By Heidi Kleuterskool kon ons saam met hierdie en ander kleuters die 3 stappe onthou van wat om te doen as jy skrik. Veral 'n groot skrik omdat jy met gevaarlike items soos vuurhoutjies, messe, skere en wapens gespeel het. Omdat kleuters van nature gaan ondersoek instel, en partymaal juis dit wat hulle verbied word om te doen, kon hulle saam met Lucky ontdek hoe om te maak as jy so skrik dat jy eerder wil wegkruip!!
Mensehandel en Vreemdeling Gevaar
September 2011 het ons in die Delmas en Eloff omgewing kinders bewus gemaak van die gevare van vreemdelinge (fisies en ook vreemde gedrag). Molestering en geweld teenoor kinders kan seker nie net oor gepraat en kopskuddend verwys word nie, en dis hoog tyd dat daar vir die kinders gepraat word, met die kinders gepraat word en saam met hulle gepraat word oor die euwel. Wysneusies, Beertjies kleuterskole en ook Eloff Laerskool en Eldamah en Nesher privaatskole is besoek. We had a good time visiting above mentioned schools.Kids are becoming Traffic-proof , and have to be well informed of the dangers they face .Puppets bly n baie goeie mediums om sulke sensitiewe onderwerpe te hanteer.
Subscribe to:
Posts (Atom)