Sunday, August 4, 2013

Mosambiek Oosgrens uitreik saam met ds Carl Lourens van Skukuza gemeente in Julie 2013

Vir die meeste van hierdie mense wat ongeveer 10 k stap deur  die ongerepte bos van Mosambiek om kerk te kom
bywoon, was die puppets n eerste ondervinding!

 Jasper IV het die Kruger Nasionale Park aangedurf om aan die Shangaans van Mosambiek te kom vertel hoe om van Useless na Usefull te verander.
 Margaret, ons lewendige tolk,  en Anna-Marie in  gesprek  met Lucky Cornelius Shabalala oor die byname van Mamparra en Onnosel wat hy heeltyd hoor .