Thursday, August 18, 2011

Ope dag by Hannes Visagie

"Goggas" was die tema van Laerskool Hannes Visagie in Nigel op 15 Augustus. Ons het baie pret gehad saam met al die goggas , Jasper IV , Lucky en die drie- tot sesjariges

No comments:

Post a Comment