Thursday, October 13, 2011

Mensehandel en Vreemdeling Gevaar

September 2011 het ons in die Delmas en Eloff omgewing kinders bewus gemaak van die gevare van vreemdelinge (fisies en ook vreemde gedrag). Molestering en geweld teenoor kinders kan seker nie net oor gepraat en kopskuddend verwys word nie, en dis hoog tyd dat daar vir die kinders gepraat word, met die kinders gepraat word en saam met hulle gepraat word oor die euwel. Wysneusies, Beertjies kleuterskole en ook Eloff Laerskool en Eldamah en Nesher privaatskole is besoek. We had a good time visiting above mentioned schools.Kids are becoming Traffic-proof , and have to be well informed of the dangers they face .Puppets bly n baie goeie mediums om sulke sensitiewe onderwerpe te hanteer.

No comments:

Post a Comment